Liam O'Brien

Liam O'Brien
Geboortenaam Liam Christopher O'Brien
Geboorte 28 Mei 1976 (1976-05-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2[1][2]
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liam O'Brien (gebore 28 Mei 1976) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Final Fantasy VII: Advent Children (2005) en Curse of the Golden Flower (2006), en in die televisiereeks Critical Role (2015).

  1. Sjabloon:Cite podcast
  2. Dave Ward. "Liam O'Brien Interview". rpgsite.net (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2019. Besoek op 13 Mei 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy